Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die dye trek die dye aan" deur N.P. van Wyk Louw
"Die dye trek die dye aan" deur N.P. van Wyk Louw [boodskap #19593] Di, 08 Desember 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die dye trek die dye aan
N.P. van Wyk Louw

Die dye trek die dye aan
die see leun teen sy strande aan

die eensaam saad die soek sy voor
die lig wil in die netvlies boor

en als is enkeld, als verlang
na heelal en na samehang

en heel die driftige verband
laat stort U oor U glas se rand
Vorige onderwerp: "Die kierie is nie nodig nie, faan" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Uit "Gedigte 1989 - 1995" deur ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:08:15 MGT 2024